Na ‘n uiters suksesvolle toernooi, is ons trots om die wenners in die onderskeie ouderdomsgroepe aan te kondig. Danksy die Rola-groep se borgskap en al die betrokkenes se harde werk en knap organisering, kon toeskouers netbal van hoogstaande gehalte geniet. Betrokkenheid van ons gemeenskap het weereens bygedra tot ‘n baie suksesvolle dag. Nogmaals dankie, Rola-groep! […]
Author Archives: Estelle Genis
Baie geluk aan Christelize Kotze(gr9) wat gekies is vir die O.16 Cape Winelands Branderplankspan. Sy neem op 22 en 23 Maart aan die Cape Interprovincial Championship in Muizenberg deel. Die BD’s is trots op hierdie veelsydige jong sportvrou
We are extremely proud of all the BD-ballerinas who competed at the Western Cape Calma Dance Competition in Hermanus on 15 March 2025. They are all dancers of the Linda Booyse School of Ballet. Their excellent results are the result of dedication and hard work. Medal Winners:: • Kirsten van Coppenhagen (gr 8): silver + […]
Ons is baie dankbaar vir die Rola-groep se betrokkenheid by ons skool se netbal. Mnr Thinus Engelbrecht en Stefan Geldenhuys van die Rola-groep het op 19 Maart tydens ‘n klere-oorhandigingseremonie die 0.19A-netbalklere aan die span oorhandig. Die 0.19A- Rolagroep netbalspan het Woensdag tydens hul “capping” seremonie hulle pragtige nuwe netbalklere in ontvangs geneem. Danksy die […]
SUPERSPAR Bredasdorp verwelkom al die skole wat deelneem met ‘n pragtig versierde kolwyntjie (cup cake). Deelnemende skole: HS Jan van Riebeeck, HS Porterville, HTS Drostdy, HS Swellendam, Worcester Gim, HS Piketberg en natuurlik die BD’s. Saam met SPAR wens ons die netbalspelers en afrigters sterkte toe met die toernooi. My SPAR
‘n Aand van lekker lag, samesyn en vinnige vingers. Kom toets jou musiekkennis, kom sing uit volle bors, kom ondersteun ons BD-Netbal. Kaartjies beskikbaar by die Hoërskool Bredasdorp.
Bredasdorp High School had a special guest during assembly this morning. Kyle Morkel, a 2019 BHS matriculant, spoke about his journey into acting and ultimately directing his own web series, Tussen Duine. The first episode of Tussen Duine is already available on YouTube, with new episodes released every Sunday at 20:00. We wish Kyle all […]
Baie sterkte aan ons Heuningberg Mediese Sentrum 1ste Tennisspan wat tans deelneem aan die Menlo Mixit Tennistoernooi in Sun City.
The annual colours general knowledge quiz took place this morning in the school hall. The Gold and Blue team competed against one another in a battle of the brains. The score was tied all throughout the war of wisdom. 80 questions later, covering categories from history and sport to entertainment and geography, this interchange of […]










