HSB se 0/19 Krieketspan het in ‘n warm Ceres teen Charlie Hofmeyr gespeel. BD’s haal Charlies vir 119 lopies uit, maar kon ongelukkig net 94 lopies aanteken en verloor die wedstryd met 25 lopies. Roualdo Willemse is as die speler van die wedstryd aangewys met 6 paaltjies in 10 beurte en teken self 26 lopies […]
Category Archives: Uncategorised
HSB se tennis het vandag hul seisoen met vriendskaplike wedstryde teen Charlie Hofmeyr afgeskop. Daar is na die tyd gebraai en die Charlies kon gaan swem voor hulle moes terugry. HSB1 & 2 het teen Charlie Hofmeyr 2 & 3 gespeel. Die BD’s het 17 – 7 gewen.
Baie geluk met Meneer Smit se verjaarsdag. Baie seën!
Hoërskool Bredasdorp is baie trots op die matrieks van 2021 wat uitstekend in die NSS-eksamen presteer het. 99% slaagsyfer 3 A-gemiddeldes: 1. George de Kock – Gemiddeld: 87,83% 8A’s: Afr HT (85%), Eng FAL (85%), Wiskunde (85%), Besigheidstudies (94%), IT (86%), FW (86%), Rekeningkunde (92%), LO (85%) 2. Marnél Retief – Gemiddeld: 85,17% 6 A’s: […]
Bazola Stofile in Grade 12 is being featured in the 47th version of PPMC Magazine South Africa. We are so proud of you!
Ons spring sommer spoedig met Kleure-atletiek weg. Alle ouers is welkom om Donderdag en Vrydag by te woon. Program vir Donderdag is items 1-33 Program vir Vrydag is items 34-115
Ons verwelkom 2022 met ope arms! Let’s go and BE THE CHANGE! 🐝
Baie geluk met jou verjaarsdag, Dolf. Baie seën!








