Die afgelope naweek het die BD’s aan ‘n tweekampbyeenkoms op Malmesbury deelgeneem. Elza de Kock, Anna Pretorius, Janco Fourie en Minke Terblanche (nie op foto nie) kwalifiseer om Boland op 5 Februarie by ‘n interprovinsiale byeenkoms op Oudtshoorn te verteenwoordig.
Category Archives: Uncategorised
Baie geluk aan Juffrou van Wyk met haar verjaarsdag. Baie seën!
Ons verwelkom die volgende aanstellings as deel van Hoërskool Bredasdorp se personeel. Mag julle diep spore trap.
Messages from our head girl, Zoë Louw, and headboy, Janco Fourie. Together we can be the change!
‘n Boodskap van ons skoolhoof aan elke ouer, leerder, ondersteuner en personeellid. Let us be the change in 2022!
Baie geluk aan hierdie twee dames wat in die eerste week van die jaar verjaar het. Baie seën!
Jacqueline Schoeman (née Leuvennink) matriculated (head girl) in 2008 and has since received three degrees, deciding to specialize in the field of AAC after ending top of her class in speech-language therapy. Augmentative and Alternative Communication (AAC) refers to a field of research, clinical, and educational practice aimed at assisting individuals with severe communication disabilities […]
Anelmari van Niekerk het haar 0/16 kriekettoernooi op ‘n hoogtepunt afgesluit nadat sy as die Boland-speler met die beste boulgemiddeld aangewys is. Sy het gedurende die toernooi 9 paaltjies platgetrek en 76 lopies aangeteken. Ons is trots op jou!





