Category Archives: Uncategorised

Jeugleierskonferensie – Zoë Louw

Zoë Louw, hoofmeisie van Hoërskool Bredasdorp vir 2022, is een van 50 hoofleiers uit die Wes-, Noord- en Oos-Kaap wat gekies is om aan Die Burger se jaarlikse jeugleierskonferensie deel te neem. Skole word jaarliks die geleentheid gegun om hul hoofleiers vir die konferensie te nomineer, waarna hulle tydens ‘n keuringsproses toelating daartoe ontvang, aldan […]

Borgskap Harcourts 0.15 T4J

Hoërskool Bredasdorp wil graag vir Harcourts Cape Agulhas vir die borgskap van die Harcourts 0.15 T4J Dubbelstoernooi, bedank. Jul betrokkenheid by ons skool word beslis waardeer. Danksy jul borgskap, kon tien skole Bredasdorp, Struisbaai, Napier en omgewing besoek. Geld is derhalwe in restaurante, gastehuise en winkels spandeer. Die Covid-pandemie het ons opnuut bewus gemaak van […]