1ste dogters wen 6-0 1ste seuns wen 5-1 2de seuns gelykop 3 elk
Category Archives: Uncategorised
KRIEKET: 20 Februarie Suid-Boland 0/16 seuns speel gelykop teen Worcester Hub met 103 lopies elk. Zandré le Sueur teken 12 lopies aan. Hy neem ook 2 paaltjies vir 12 lopies in 2 beurte. Kiethan Arries teken 3 lopies aan.
KRIEKET: 20 Februarie Suid-Boland dogters 0/19 wen Worcester Hub met 7 paaltjies. Die BD’s se eie Anelmari van Niekerk neem 3 paaltjies vir 12 lopies in 4 beurte. Fayenette Kruger het 1 boulbeurt vir 6 lopies afgestuur.
Chris Botha Afdeling: 1. Swartland 2. Bredasdorp 3. Strand 4. Nico Malan 5. Pearson 6. Augsburg Andre Agassi Afdeling: 1. Durbanville 2. Parel Vallei 3. Dirkie Uys 4. Volkskool 5. Langenhoven Gimnasium 6. Bellville HSB se span op die foto was: Agter (v.l.n.r): Lohann Fourie, AJ Basson, Janru Retief, Juan Ferreira, Thomas Fourie. Voor (v.l.n.r.): […]
Die BD’s het kragte in ‘n T20-wedstryd teen HS Hermanus gemeet. Die BD’s het eerste gekolf. Na ‘n paar vinnige paaltjies het Rieghard Roos (19 lopies) en Alexander Janse van Rensburg (15 lopies) die kolfbeurt weer op koers gekry met ‘n uitstekende vennootskap. Jawon Gabriels (12 lopies) het die laaste boulbeurte geanker en die BD’s […]
Die Overberg Agri / Overberg Wealth & Risk Management T4J Dubbelstoernooi het al vanoggend afgeskop. Hier is drie van die twaalf spanne.
Hoërskool Bredasdorp het Opedag hierdie jaar ‘n bietjie anders aangepak. Baie dankie aan Me. Marelise Nelson wat die leiding met die reëlings geneem het. Ons is baie opgewonde om die nuwe graad 8’s van 2023 by Hoërskool Bredasdorp te verwelkom!
HSB vs. Hermanus. BD’s kolf eerste en teken 114 lopies in 20 beurte aan. Hermanus teken 106 lopies in 20 beurte aan. BD’s wen met 8 lopies. Beste kolwers: Rualdo Willemse (38), Jacques Vermeulen (17) en André Bothma (11). Beste boulers: Rico Jaars (4-11-4), Alex Janse van Rensburg (1-23-3)
‘n Paar foto’s om die suksesvolle dag vas te vang. Baie dankie aan elke atleet wat HSB met trots verteenwoordig en hul beste gegee het. Ons is baie trots op julle!
BD’s kolf eerste en teken 112 lopies in 36 boulbeurte aan. HTS Bellville teken 113/9 aan. HTS Bellville wen dus met 1 paaltjie. Beste kolwers: Rualdo (29), Chadwill (16), Brian (12). Beste boulers: Brian (3-36-10), Rualdo (1-25-7), Chadwill (1-31-7.5), Rico (1-10-3.5). Dankie aan juf Olivier wat as tellinghouer opgetree het.










