Category Archives: Uncategorised

KRIEKET: Eerstespan – HSB vs. Swartberg.

Swartberg kolf eerste en word vir 56 lopies uitgeboul. Die BD’s teken 57 lopies in die 14de beurt aan. HSB wen met 5 paaltjies! Die BD’s weet hoe om die seisoen op ‘n hoogtepunt af te sluit. Beste boulers: Brian Vermeulen (2-8-3), Zandre le Sueur (2-6-3), Francois Rossouw (2-10-3) en Keithon Arries (2-10-3). Beste kolwers […]

KRIEKET: 0/15-span teen Swartberg Sekondêr

KRIEKET: HSB se 0/15 Krieketspan het teen Swartberg Sekondêr op Caledon gespeel. Die BD’s het eerste geboul en Swartberg beperk tot 84 vir 6 in hulle 20 boulbeurte. Brady Mentoor het in die veld geskitter en het 3 vangskote geneem. Beste boulers was Llewellyn Gabriels (2-22) en Rieghard Roos (2-28) in hulle 4 boulbeurte. HSB […]

SKAAK

18 leerders het reeds aan twee rondtes Overberg skaakproewe deelgeneem. Die volgende 13 skaakspelers neem op Saterdag, 5 Maart, by Swartberg Sekondêr (Caledon) aan die Overberg Skole Geslote Skaakkampioenskappe deel. Agter v.l.n.r.: Kirsten Valentine, Mikayla Herselman, Jacques Harmse, Deon Harmse, Brandon Edwards Middel v.l.n.r.: Lynne Cloete, Emma Bester, Hugo Bester, Remi Mostert Voor v.l.n.r.: Neesha […]