Die groepie leerders het met trots Hoërskool Bredasdorp verteenwoordig in die Boland span tydens die Onderwaterhokkie Nasionale Kampioenskappe wat in Somerset-Wes plaasgevind het. V. l. n. r. Janco Fourie, Somé Louw, Liam Engel, Anna Pretorius, Suzanne Pretorius, Lohann Fourie, Harold de Wet, Elza de Kock en Kevin Goliath. Die spelers het hulle harte uitgespeel: 0/19-A […]
Category Archives: Uncategorised
Daar het netbalspanne van regoor die land vir hierdie 0/19-toernooi saamgetrek. Die BD’s het teen HS Punt, HS Grens, HS Sannieshof, HS Dirkie Uys, HS Charlie Hofmeyr, HS Hartswater en Fairbairn College te staan gekom. Ons span het 7de uit die 20 spanne geëindig. Ons is baie trots op julle!
Ons jonger spanne het goed teen groter skole gevaar! Dit was uitstekende oefening vir die jonger BD’s om hulle gereed vir hul seisoen te kry. Met hierdie tellings kan die manne ook trots wees. 0/14 uitslae: 14- 50 vs Rondebosch Boys High 0/14A 75 – 7 vs DF Malan 0/14B 0/15 uitslae: 19 – 17 […]
Die BD’s het hul staal oor die paar dae gewys! Die manne keer met seer lywe terug, maar die veggees het hul nooit in die steek gelaat nie. Ons is trots op die telling wat met elke wedstryd vermeerder het! Uitslae: 5 -7 vs Parel Vallei 15 -17 vs Ellisras 20 – 33 vs Vredendal
Anna Pretorius het 22-24 Maart aan die SA Level 2 Regional Age Group Championship in Malmesbury deelgeneem. Sy het in 3 finale geswem en ‘n 4de plek in 100m rugslag behaal. Baie geluk, Anna! Swem so voort!
Meisies 0/18 ● 1-0 vs Charlies 0/17 ● 0-0 vs Langenhoven (Gras) ● 2-1 vs Montagu ● 1-0 vs Montana (Gras) ● 3-0 vs Vredenburg ● 0- 1 vs Charlies Meisies 0/16 ● 0-14 vs Charlies 0/18 ● 2-2 vs Vredenburg 0/18 (Gras) ● 0-4 vs Langenhoven 0/18 ● 1-0 vs Montagu 0/18 (Gras) ● […]
Die 0/19A en 0/16A seuns- en dogtershokkie vroeg vanoggend op pad na Ceres vir hul hokkietoer. Sterkte aan die spelers met hul wedstryde. Veilig reis en geniet elke oomblik van weer terug op die hokkieveld wees!
Die BD’s 0/19A Rugby- en Netbalspanne is op pad na hulle verskeie toere. Die spelers is verskriklik opgewonde oor hul eerste toer in twee jaar. Geniet dit en veilig reis! Dankie aan die afrigters en busbestuurders vir die opoffering en moeite.








