Monthly Archives: September 2023

HOKKIE

Die Cape Town Premier Hockey League is ‘n hokkietoernooi wat jaarliks in Kaapstad plaasvind. Dit is gebaseer op die NFL en bestaan uit 6 “franchises” en 4 ouderdomsgroepe plus ‘n seniorspan. Spelers skryf in waarna die afrigters hul spanne mag kies. Daar was hierdie jaar meer as 1500 inskrywings. Die volgende HSB-hokkiespelers is in die […]

RUGBY

Baie geluk aan die vier BD o.17-rugbyspelers wat opgeneem is in die Suid-Boland o.18-Elitegroep, asook die vyf rugbyspelers wat in die o.16-Elitegroep ingesluit is. Hulle speel Saterdag teen Noord-Boland by Hoërskool Swartland in Malmesbury. Vasbyt, manne! O.17-span vlnr: Liam Engel, Fortune Goni, Albert Lambrecht en Norté Mintoor O.15-span vlrn: Bjorn Baardman, Llewelyn Gabriëls, Waydon Patel, […]

KRIEKET

Vier kranige BD-krieketspelers is in Boland Premier League spanne opgeneem. Hierdie formaat is soos die Indiese Premier League (IPL) met ses streke wat in die Boland teen mekaar deelneem. Kiethon Arries is in die seuns o/17-span opgeneem. Anelmari van Niekerk (kaptein), Junicke Newman en Fayannette Kruger is in die dogters o/19-span opgeneem. Die toernooi begin […]

CONSUMERS AND HOSPITALITY SKILLS

Congratulations to Ina-Mari Augustyn, grade 11, who participated in a Consumers and Hospitality Skills Competition on Saturday, 2 September in Bellville. Only three learners in the entire Overberg district could participate where Ina-Mari was one of the learners chosen to partake in this big competition. Not only did she plan, practice and prepare a lot […]