Monthly Archives: September 2023

SEWESRUGBY

Hoërskool Bredasdorp het, danksy die ruim borgskap van Overberg Wealth & Risk Management, Santam Landbou en PG Glass, op Saterdag, 2 September, die jaarlikse sewes rugbytoernooi aangebied. Altesaam 32 spanne wat o.15- en o.17-spelers ingesluit het, het aan hierdie prestige toernooi deelgeneem. Die toernooi is voorafgegaan deur ‘n lotingsfunksie in die opleidingsaal van Overberg Wealth […]

MATRIEKONTBYT

Watter lekker voorreg vir die 2023-matriekklas en hul voogonderwysers, asook die administratiewe voogde, wat vir oulaas op 31 Augustus saam ontbyt kon geniet. Dié jaarlikse saamkuier geleentheid is gewoonlik ‘n hoogtepunt op matriek-BD’s se kalender. Die spreker was Anneli Groenewald, mede-eienaar van Suidernuus, asook dosent in die Joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch. Hierdie oud-BD […]

CHOIR

The Bredasdorp High School choir participated in the School’s Arts Festival held at the Artscape Theatre Centre on Thursday, 24 August. At this event, adjudicators are present to determine the top items within each genre of performing arts. Approximately 500 schools and institutions enter into the event (more than 3 500 students). The choir has […]