Author Archives: Estelle Genis
Hoërskool Bredasdorp is baie trots op die sestien netbalspelers wat deurgedring het na die 1ste rondte van die Wes-Kaap Netbalproewe wat op 7 Mei, in Hermanus, gespeel word. Baie geluk aan elke speler en afrigter met hierdie uitmuntende prestasie! OP FOTO Agter v.l.n.r.: Kiara Stevens (0.14), Faith Bogenhagen (0.18), Adéle Venter (0.18), Elmarie Vermeulen (0.18), […]
Hoërskool Bredasdorp wil Paintsmiths Midas Earthcote vir hul skenking bedank. Danksy hul kwaliteit verf lyk die muur bo die netbalbane nou weer pragtig.
Sluit aan en ondersteun ons skool en ons leerders. Https://forms.gle/raSUtQQeqvvPWQ3k9 #BDGees #strongertogether #BDtrots
Die BD’s het op 20 April aan die eerste rondte in Swellendam gaan deelneem. Baie geluk aan Aden Payne, S14, en Alexander Plaatjies, S15, wat albei eerste plekke verower het. By die S16-afdeling het Juan Ferreira 4de en Jeandré Human 6de geëindig. Elvino September, S18, was 3de. Ina-Mari Augustyn moes ongelukkig na 2km onttrek.
Dankie aan elke BD wat van hierdie dag ‘n reuse sukses gemaak het! Dit was heerlik om op ons tuisveld weer te kon sport speel. Thank you to every supporter, parent and coach! A special thank you to Laerskool Bredasdorp Primary for taking part in this day and supporting our teams.
We would like to congratulate the following BD’s who excelled at the Overberg English Eisteddfod: Front: Taygan Jameson, Larenzo Kotzé, Amanda Gouws Middle: Anneli Vollenhoven, Sophia de Lange, Hilke Swanepoel, Mieke Saayman, Rory Dowrie, San-Mari Rossouw, Casey-Leigh Moses Back: Somé Louw, Fayannette Kruger, Reese Louw, Gareth Eyles, Remé Barnet, Amy Davids
Baie geluk aan die volgende BD’s wat uitstekende uitslae by die Overberg Afrikaans Eisteddfod behaal het. Ons is trots op julle! GR 11 Amanda Gouws: Prosa – Cum Laude; Mimiek – Cum Laude; Bladlees – Cum Laude; Redenaars – Cum Laude GR 10 Somé Louw: Monoloog – Cum Laude; Gedig – Cum Laude Hilke Swanepoel: […]
Baie geluk aan die leerders wat tot die BD-Raad van 2022 verkies is! Sterkte met die groot taak wat voorlê. HOOFLEIERS 2022 Onderhoofdogter: Beate Uys, Onderhoofseun: Zach Jooste Hoofdogter: Nina Terblanche Hoofseun: Devan Craig.









