Author Archives: Estelle Genis

NETBAL – Paarl Girls’ High Netbaltoernooi

Die Eerste netbalspan het die naweek aan die Paarl Girls’ High Netbaltoernooi in die Paarl deelgeneem. Tellings: Verloor 12-18 vs Augsburg Verloor 16-21 vs PG B Verloor 10-19 vs Outeniqua Verloor 16-18 vs DF Malan Verloor 13-23 vs HMS B Wen 23-13 Bloemhof B Verloor 11-25 PV Somé Louw word as die beste doel in […]

NSS-eksamen 2021 MATRIEKSERTIFIKATE

NSS-eksamen 2021 MATRIEKSERTIFIKATE kan van Maandag af by ontvangs afgehaal word. Ouers/grootouers moet asb. ID toon. NSC Matric Exam Certificates available for colletion at reception from Monday Parents/Grandparents must bring their IDs. Ons het nog heelwat sertifikate van vorige matriekeksamens wat onafgehaal is. Navraag mev Nelson 028 424 1210 We still have certificates from previous […]

ONDERWATERHOKKIE

Die groepie leerders het met trots Hoërskool Bredasdorp verteenwoordig in die Boland span tydens die Onderwaterhokkie Nasionale Kampioenskappe wat in Somerset-Wes plaasgevind het. V. l. n. r. Janco Fourie, Somé Louw, Liam Engel, Anna Pretorius, Suzanne Pretorius, Lohann Fourie, Harold de Wet, Elza de Kock en Kevin Goliath. Die spelers het hulle harte uitgespeel: 0/19-A […]