Die BD’s wys hul staal in ‘n oefenwedstryd en wen 4-1! Die doele is aangeteken deur: AJ Basson – 3 Zandré Le Sueur – 1
Author Archives: Estelle Genis
Baie geluk aan die drie graad 8’s wat tot die VRL (Verenigde Raad van Leerders) van 2022 verkies is. Ons wens julle sterkte toe met die nuwe verantwoordelikheid! V.l.n.r.: Zoë Coetzee, Aden Payne en Casey-Leigh Moses.
Alexander Janse van Rensburg, Suzanne Pretorius en Elza de Kock het 18-20 Maart aan die SA Level 3 Age Group Champs in George deelgeneem. Hulle het die volgende items in die finale geswem: Alexander: 100m rugslag 3de 200m rugslag 6de 100m vryslag 7de 200m borsslag 7de Elza: 200m IM 4de 50m Vlinderslag 4de 100m Vlinderslag […]
Kaartjies binnekort beskikbaar. It’s going to be SPECTACULAR!!!
Die BD-sportspanne het oor die berg aan dié groot sportdag gaan deelneem. ‘n Suksesvolle dag in die warm son. Dit was goeie oefening vir elke span veral vir die spanne wat in die vakansie gaan toer. HOKKIE: Meisies 0/19A Verloor 0-2 teen Melkbosstrand Meisies 0/16A Verloor 0-1 teen Curro Durbanville Seuns 0/19A Wen 4-1 teen […]
Die BD’s het teen Hoërskool Strand uitgedraf en onder die ligte gespeel, maar ongelukkig 12 – 42 verloor.
Alexander Janse van Rensburg, Elza de Kock en Janco Fourie het die naweek aan dié gala deelgeneem. Hierdie drie BD’s het bewys hulle is soos ‘n vis in die water en het verskeie medaljes ingepalm. Baie geluk!
Luan Prins (gr9) het die afgelope naweek ‘n pragtige tweede plek in die 0/18 Wilson Tennistoernooi op Stellenbosch behaal.
Ons is trots op die twee onnies en drie BD’S wat vandag die 109 km van die Argus-fietswedren suksesvol in nat toestande afgelê het. Ten spyte van die eendeweer, het hul dit baie geniet. Mnr Retief (skoolhoof) het sy 22ste wedren voltooi, mnr Terblanche, sy derde en Dian Fourie (gr9) en John Dunn (gr11) wat […]
One of our Grade 12 Learners, Miche Swart, assisted in hosting an Animal Wellness Clinic! We are proud of the difference you are making!










