Come and support our teams!
Author Archives: Estelle Genis
Ons voorportaal was hierdie week ekstra spesiaal! Die onderwysers, leerders, ouers en besoekers was daagliks aan hierdie spesiale naweek herinner. Baie dankie aan juffrou Genis vir haar moeite en kreatiwiteit!
Happy birthday to Mrs. Kotzé. Baie seën!
Mag hierdie langnaweek ‘n spesiale tyd saam met familie wees. For those who are traveling, please be safe.
Voeg 87 energieke gr11 BD’s, heerlike herfsweer, die mooiste natuurskoon van Knysna en omgewing en ‘n paar entoesiastiese onderwysers saam en wat kry jy? Nog ‘n heerlike Kringe-in-die-Bostoer. Die tradisie waarna elke BD vanaf gr8 uitsien. Vanjaar was beslis geen uitsondering nie en die 2022 gr11-groep het mooi herinneringe vir ‘n leeftyd gebou. Dis moeilik […]
Baie geluk aan al ons deelnemers!!! Julle was fantasties!! Mnr HSB 2022: AJ Basson Mej HSB 2022: Elza de Kock 1e prins: Garreth Pietersen 1e prinses: Britney-Leigh Oliver 2e prins: Samuel Ter Haar 2e prinses: Siyo Matiwane Mnr Fotogenies: Theo du Preez Mej Fotogenies: Nika Engelbrecht Mnr Persoonlikheid: Garreth Pietersen Mej Persoonlikheid: Anisha Jacobs Mnr […]
Baie dankie aan nog ‘n borg, Crystal Life Water, vir die beoordelaars se mooi pakkies! Ons is dankbaar vir jul betrokkenheid in ons gemeenskap, maar veral in ons skool!
Baie sterkte aan al die Hoërskool Bredasdorp se Mnr en Mej HSB finaliste vir 2022. Almal sien vreeslik uit om julle op STAGE te sien moreaand🎭💃🕺 #broadway #tshirtbranding #2022goals #practicemakesperfect #SASHES
Caledon FM onderhoud met 0/19A dogtershokkiekaptein, Britney-Leigh Oliver, netbalkaptein, Faith Bogenhagen, en seunshokkiekaptein, Joshua Swart.
Ondersteun asseblief en koop ‘n kaartjie by enige BD om wonderlike pryse te wen!










