Die BD’s het hul staal oor die paar dae gewys! Die manne keer met seer lywe terug, maar die veggees het hul nooit in die steek gelaat nie. Ons is trots op die telling wat met elke wedstryd vermeerder het! Uitslae: 5 -7 vs Parel Vallei 15 -17 vs Ellisras 20 – 33 vs Vredendal
Author Archives: Estelle Genis
Anna Pretorius het 22-24 Maart aan die SA Level 2 Regional Age Group Championship in Malmesbury deelgeneem. Sy het in 3 finale geswem en ‘n 4de plek in 100m rugslag behaal. Baie geluk, Anna! Swem so voort!
Meisies 0/18 ● 1-0 vs Charlies 0/17 ● 0-0 vs Langenhoven (Gras) ● 2-1 vs Montagu ● 1-0 vs Montana (Gras) ● 3-0 vs Vredenburg ● 0- 1 vs Charlies Meisies 0/16 ● 0-14 vs Charlies 0/18 ● 2-2 vs Vredenburg 0/18 (Gras) ● 0-4 vs Langenhoven 0/18 ● 1-0 vs Montagu 0/18 (Gras) ● […]
Die 0/19A en 0/16A seuns- en dogtershokkie vroeg vanoggend op pad na Ceres vir hul hokkietoer. Sterkte aan die spelers met hul wedstryde. Veilig reis en geniet elke oomblik van weer terug op die hokkieveld wees!
Die BD’s 0/19A Rugby- en Netbalspanne is op pad na hulle verskeie toere. Die spelers is verskriklik opgewonde oor hul eerste toer in twee jaar. Geniet dit en veilig reis! Dankie aan die afrigters en busbestuurders vir die opoffering en moeite.
Baie sterkte aan al die sportspanne wat die vakansie gaan toer! 0/19A Rugby – Oakdale Rugbytoernooi 0/19A Netbal – AJ Sportweek (Mosselbaai) 0/19 en 0/16 Hokkie – Ceres Hokkietoernooi 0/14 – 0/16 – Nowan Cornelius Rugbytoernooi (Hermanus) Onderwaterhokkie – Nasionale Kampioenskappe: Juniors
Dankie vir julle harde werk gedurende hierdie besige kwartaal. Bou daarop voort.








